Reviews
What Our Clients Say
Geagte Scott Els Prokureurs. Hiermee wil ek u hulle met ‘n groot hart van blydskap bedank vir u werk en diens wat u aan my toevertrou het. Ek dank vandag ons hemelse Vader dat u hulle ons kan so mooi gehelp het om die kind wat in die ongeluk was so mooi te kan help. Ons waardeer dit opreg vir u hulle se samewerking en tyd. Ons bedank u hulle opreg uit die hart dat u hulle so moes hard gewerk het om ons se lewe te verbeter. Ons omstandighede het verander. Ek bedank Mnr Leon Scott dat hy ons nie weg verwys het die eerste dag nie maar ons aan die hand gevat het en ‘n pad saam geloop het. Ek bedank Lauren en span ook vir u hulle se harde werk. Ek en my kind het ‘n beter lewe vandag. Haar gesondheid kan 100% goeie aandag kry. Julle het dit moontlik gemaak dat sy kan goeie dokters sien en ‘n beter toekoms kan hê. Ek kan dit nie vandag in soveel woorde beskryf nie maar in my hart dra ek julle se span op voor gebed dat die hemelse Vader julle nog sal baie seën en beskerm. Ek huil van blydskap in my hart vir wat julle beteken het vir ons. Baie dankie.
Aletta van Rooi
Good day. Thank you for the efficient work. I’d like to thank you for all the hard work put into my case. Thanking you.
Ntokozo Mkhize
Beste Leon. Baie dankie vir al julle moeite en professionele hantering van my eis
Rassie Smit
Good day Mr Scott. I am sending this email to thank you because I have built a house better than what I had dreamed or hoped for. The quality of life I lived when I met you compared to the life I live now amazes me. With so many lawyers that scam their clients with regards to their RAF payouts, it is humbling to meet a lawyer with such a high level of integrity.
PS: Never underestimate the lives you change.
Warm regards and much appreciation.
Zukiswa Maake
Goeie dag Lauren. Baie dankie vir al jou moeite en jou profesionele diens! Ons sal definitief julle aanbeveel.
Morné Engelbrecht
Mnr Scott en Lauren Collins. Baie dankie vir jul uitstekende en professionele diens met die opstel van ons HVK en twee eiendoms transaksies wat jul namens ons hanteer het. Ons vrae was altyd beantwoord en was deurlopend op hoogte gehou. Dankie vir die raad en ekstra myl wat jy geloop het om ons by te staan Lauren.